klepspy [boodskap #128823] |
Wed, 25 December 2019 20:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klepspy
Afbreking: klep•spy
Samestelling: klep + spy
Selfstandige naamwoord: klepspy
Meervoud: klepspye
Betekenis:
• Spy wat deel van 'n klepmeganisme vorm.
Gebruik:
• 'n Klepspy word gebruik om die klepsteel in posisie te hou.
Wisselvorm:
• klepspie
Vertaling:
Engels: valve cotter
Nederlands: klepspie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|