ontsteld [boodskap #128822] |
Tue, 24 December 2019 19:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontsteld
Afbreking: ont•steld
Byvoeglike naamwoord: ontsteld
Attributief: ontstelde
Intensief: sielsontsteld
Betekenis:
• Verskrik en deurmekaar wees; vanweë emosionele of liggaamlike skok tydelik nie in staat wees om iets te doen nie.
Gebruik:
• Koos was ontsteld oor die skielike verlies van sy broer.
Sinoniem:
• geskok
• verskrik
Vertaling:
Engels: alarmed, frightened
Nederlands: ontsteld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|