ontspan [boodskap #128821] |
Tue, 24 December 2019 19:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontspan
Afbreking: ont•span
Werkwoord: ontspan
Verlede tyd: het ontspan
Betekenis:
• Rus of iets lekkers (sonder enige spanning) doen.
Gebruik:
• Sit agteroor en ontspan met 'n koppie boeretroos.
Afgelei:
• ontspannend
• ontspanning
• ontspanningsarea
Vertaling:
Engels: to relax
Nederlands: ontspannen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|