ontkenning [boodskap #128820] |
Tue, 24 December 2019 18:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontkenning
Afbreking: ont•ken•ning
Samestelling: ontken + -(n)ing
Uitspraak: /ˈɔntˌkɛ.nəŋ/
Selfstandige naamwoord: ontkenning
Meervoud: ontkennings, ontkenninge
Betekenis:
• Die handeling om iets te ontken.
Gebruik:
• Sy ontkenning van die feite het niemand oortuig nie.
Antoniem:
• erkenning
Vertaling:
Engels: denial, negation
Nederlands: ontkenning
Nota:
• Identifiseer die eerste werkwoord en plaas 'n "nie" voor dit. Plaas dan 'n tweede "nie" aan die ende van die sin. As voorbeeld: "Jan het 'n bal." --> "Jan het nie 'n bal nie."
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|