ontken [boodskap #128819] |
Di, 24 Desember 2019 18:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontken
Afbreking: ont•ken
Werkwoord: ontken
Verlede tyd: het ontken
Betekenis:
• Sê dat dit nie so is nie; verklaar dat die gestelde nie waar is nie.
Gebruik:
• Hy ontken enige betrokkenheid by die misdaad.
Antoniem:
• beken
• bevestig
• erken
Afgelei:
• ontkennend
• ontkenning
Vertaling:
Engels: to deny, disown
Nederlands: ontkennen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|