ontbreek [boodskap #128818] |
Tue, 24 December 2019 18:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontbreek
Afbreking: ont•breek
Werkwoord: ontbreek
Verlede tyd: het ontbreek
Teenwoordige deelwoord: ontbrekende
Betekenis:
• Nie aanwesig wees word; nie daar is nie; afwesig wees.
Gebruik:
• Daar ontbreek 'n lêer op die hardeskyf.
Sinoniem:
• kort
• makeer
• ontbeer
• skeel
• tekortskiet
Vertaling:
Engels: to be absent, lacking, be missing, wanting
Nederlands: ontbreken
Nota:
• Woorde wat met "ont-" begin, kry nie 'n "ge-" in die verlede tyd nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|