ongeduldig [boodskap #128813] |
Tue, 24 December 2019 16:37 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21250 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongeduldig
Afbreking: on•ge•dul•dig
Byvoeglike naamwoord: ongeduldig
Vergrotende trap: ongeduldiger
Oortreffende trap: ongeduldigste
Attributief: ongeduldige
Betekenis:
• Onwillig om te wag; nie bereid wees om iets af te wag nie.
Gebruik:
• Dit was nie maklik om 'n hele klas ongeduldige kinders in toom te hou nie.
Antoniem:
• geduldig
Vertaling:
Engels: impatient
Nederlands: ongeduldig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|