onderstreep [boodskap #128811] |
Tue, 24 December 2019 13:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderstreep
Afbreking: on•der•streep
Samestelling: onder + streep
Werkwoord: onderstreep
Verlede tyd: het onderstreep
Teenwoordige deelwoord: onderstrepende
Betekenis:
• Om 'n lyn onder iets te trek.
• (figuurlik) Iets benadruk.
Gebruik:
• Sy onderstreep die belangrikste sinne in haar teksboek.
• Ek kan dit nie genoeg onderstreep dat dit nie die moete werd is om by jou maatjie af te skryf nie.
Vertaling:
Engels: to underline
Nederlands: onderstrepen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|