onderste [boodskap #128808] |
Tue, 24 December 2019 12:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderste
Afbreking: on•der•ste
Byvoeglike naamwoord: onderste
Betekenis:
• Die laagste.
Gebruik:
• Ontvangs is op die onderste verdieping.
Spreekwoord:
• Die onderste speek kom ook bo. [Elke mens kry sy kans.]
Antoniem:
• boonste
Afgelei:
• onderstebo
Vertaling:
Engels: bottom, undermost, lowermost
Nederlands: onderste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|