onderneming [boodskap #128803] |
Ma, 23 Desember 2019 20:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderneming
Afbreking: on•der•ne•ming
Selfstandige naamwoord: onderneming
Meervoud: ondernemings
Verkleinwoord: onderneminkie
Meervoud van verkleining: onderneminkies
Betekenis:
• 'n Besigheid of 'n maatskappy.
Gebruik:
• Hy stel 'n besigheidsplan saam vir sy onderneming.
Sinoniem:
• bedryf
• besigheid
• maatskappy
Vertaling:
Engels: enterprise, undertaking
Nederlands: onderneming
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|