onderhoud [boodskap #128802] |
Mon, 23 December 2019 19:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderhoud
Afbreking: on•der•houd
Selfstandige naamwoord: onderhoud
Meervoud: onderhoude
Verkleinwoord: onderhoudjie
Meervoud van verkleining: onderhoudjies
Betekenis:
• 'n Gesprek waarin daar baie vrae aan iemand gevra word, soos wanneer 'n persoon aansoek doen vir 'n werk.
• Dinge in 'n goeie toestand hou.
Gebruik:
• Hy is na die eerste onderhoud in die pos aangestel. Sy voer 'n onderhoud met 'n musiekgroep op TV.
• Gereelde onderhoud is noodsaaklik om 'n kernkragsentrale veilig en aan die gang te hou.
Sinoniem:
• vraaggesprek
• instandhouding
Vertaling:
Engels: interview; support, maintenance
Nederlands: onderhoud
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|