babelas [boodskap #128798] |
Mon, 23 December 2019 08:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
babelas
Afbreking: ba•be•las
Selfstandige naamwoord: babelas
Meervoud: –
Betekenis:
• Die nagevolge van alkoholiese drank; toestand a.g.v. te veel drink.
Gebruik:
• Hy het die volgende oggend 'n verskriklike babelas gehad.
Sinoniem:
• dikkop
• roes
• wingerdgriep
Spelfout:
• babbelas
• babbelas
• babalaas
• babelaas
• babbelaas
• babalas
Vertaling:
Engels: hangover, babalaas
Nederlands: kater
Nota:
• Afgelei van Zoeloe, ibhabhalazi.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|