gendergeweld [boodskap #128793] |
Sun, 22 December 2019 20:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gendergeweld
Afbreking: gen•der•ge•weld
Samestelling: gender + geweld
Selfstandige naamwoord: gendergeweld
Meervoud: –
Betekenis:
• Geweld teen 'n persoon weens sy geslag (gender).
Gebruik:
• Die regering het 'n aksieplan aangekondig om gendergeweld te takel.
Sinoniem:
• geslagsgeweld
Vertaling:
Engels: gender-based violence
Nederlands: gendergeweld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|