olifantbul [boodskap #128790] |
So, 22 Desember 2019 17:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
olifantbul
Afbreking: oli•fant•bul
Samestelling: olifant + bul
Selfstandige naamwoord: olifantbul
Meervoud: olifantbulle
Verkleinwoord: olifantbulletjie
Meervoud van verkleining: olifantbulletjies
Betekenis:
• 'n Mannetjie-olifant.
Gebruik:
• Die olifantbul het dreigend op die kar afgestorm.
Antoniem:
• olifantkoei (vroulik)
Vertaling:
Engels: elephant bull
Nederlands: olifantbul
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|