Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oefentyd
oefentyd [boodskap #128788] So, 22 Desember 2019 17:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20800
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oefentyd
Afbreking: oe•fen•tyd
Samestelling: oefen + tyd


Selfstandige naamwoord: oefentyd
Meervoud: oefentye
Verkleinwoord: oefentydjie
Meervoud van verkleining: oefentydjies

Betekenis:
• Die tyd wat iemand het om vir iets te oefen.
• Die tyd wat iemand behaal tydens 'n oefening.

Gebruik:
• Hulle het min oefentyd oor voor die groot wedstryd.
• Sy het 'n besonder vinnige oefentyd opgestel.

Vertaling:
Engels: time to practise, training time; practise time
Nederlands: oefentijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vurk
Volgende onderwerp: olie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 07:15:31 MGT 2024