Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vurk
vurk [boodskap #128787] Sun, 22 December 2019 13:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vurk.
'n Vurk.
vurk
Afbreking: vurk


Selfstandige naamwoord: vurk
Meervoud: vurke
Verkleinwoord: vurkie
Meervoud van verkleining: vurkies

Betekenis:
• Gereedskap met met twee of meer tande en 'n greep waarmee voorwerpe (soos kos of hooi) mee opgetel word.

Gebruik:
• Gee asseblief vir my 'n vurk aan.

Spreekwoord:
• Met 'n vurk sop eet. [Die onmoontlike probeer doen.]
• Hy neem te veel hooi op sy vurk. [Hy onderneem te veel.]
• Weet hoe die vurk in die hef steek. [Presies weet hoe sake staan.]

Antoniem:
• mes

Afgelei:
• braaivurk
• mes-en-vurklaai
• mes-en-vurkstel
• spitvurk

Vertaling:
Engels: fork
Nederlands: vork
Sotho: fereko

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oefening
Volgende onderwerp: oefentyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 18:03:55 UTC 2024