nuuskierig [boodskap #128783] |
So, 22 Desember 2019 08:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nuuskierig
Afbreking: nuus•kie•rig
Byvoeglike naamwoord: nuuskierig
Vergrotende trap: nuuskieriger
Oortreffende trap: nuuskierigste
Attributief: nuuskierige
Partitief: nuuskieriges
Intensief: aartsnuuskierig, doodnuuskierig
Betekenis:
• Wat gretig om te leer en meer uit te vind; die verlange om alles te wil weet en waar te neem.
Gebruik:
• n Mens moet nooit te nuuskierig wees nie.
Afgelei:
• nuuskierigheid
Vertaling:
Engels: curious, inquisitive, nosey
Nederlands: nieuwsgierig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|