nooi [boodskap #128778] |
Sa, 21 Desember 2019 20:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nooi
Afbreking: nooi
Uitspraak: /noːi̯/
Werkwoord: nooi
Verlede tyd: het genooi
Teenwoordige deelwoord: nooiende
Teenwoordige deelwoord: genooide
Betekenis:
• Iemand versoek om iets by te woon of aan iets deel te neem; uitnooi.
Gebruik:
• Hy nooi al sy vriende na die partytjie toe.
Vertaling:
Engels: to invite
Nederlands: uitnodigen
Selfstandige naamwoord: nooi
Meervoud: nooiens
Verkleinwoord: nooientjie
Meervoud van verkleining: nooientjies
Betekenis:
• 'n Jong meisie.
• 'n Geliefde; beminde vrou.
• 'n Nooiensvan (née).
Gebruik:
• Vir die nooientjies kan ons net sê dat nie een van die kêrels hier al getroud is nie.
• (Ek ry) na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas. [Ou ryperd, Chris Blignaut]
• Juanita du Plessis was 'n nooi Naudé.
Wisselvorm:
• nôi
Antoniem:
• kêrel
Afgelei:
• kleinnooi
• ounooi
Vertaling:
Engels: young girl; gildfriend; maiden name
Nederlands: jong meisje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|