Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » interpunksie
interpunksie [boodskap #128776] Sa, 21 Desember 2019 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20800
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
interpunksie
Afbreking: in•ter•punk•sie


Selfstandige naamwoord: interpunksie
Meervoud: interpunksies

Betekenis:
• Die plaatsing van leestekens in 'n sin.

Gebruik:
• Die interpunksie in hierdie sin, bestaande uit twee kommas en een punt, dui pouses en die einde van die sin aan.
Interpunksie in aanhalings lewer baie probleme op: 'n Punt word meestal buite die aanhalingstekens geplaas, terwyl uitroeptekens en vraagtekens binne die aanhalingstekens geplaas word.

Afgelei:
• interpungeer
• interpunksieteken

Verwant:
• punktuasie

Vertaling:
Engels: interpunction, punctuation
Nederlands: interpunctie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: niggie
Volgende onderwerp: nommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 07:07:09 MGT 2024