Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » niggie
niggie [boodskap #128775] Sat, 21 December 2019 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stamboomdiagram.
'n Stamboomdiagram.
niggie
Afbreking: nig•gie
Uitspraak: /ˈnəχi/


Selfstandige naamwoord: niggie
Meervoud: niggies
Verkleinwoord: niggietjie
Meervoud van verkleining: niggietjies

Betekenis:
• Dogter van 'n broer of suster; broerskind of susterskind.
• Dogter van 'n oom of tante; oomskind.

Gebruik:
• My niggie verjaar môre.

Sinoniem:
• nig

Antoniem:
• neef

Afgelei:
• kleinniggie
• agterniggie

Vertaling:
Engels: niece; cousin
Nederlands: nicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nies
Volgende onderwerp: interpunksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 18:47:07 UTC 2024