nies [boodskap #128770] |
Sat, 21 December 2019 10:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nies
Afbreking: nies
Werkwoord: nies
Verlede tyd: het genies
Teenwoordige deelwoord: niesende
Betekenis:
• Onwillekeurige beweging waar lug hard en vinnig by die neus uitblaas word.
Gebruik:
• Hy het verkoue en nies aanmekaar.
Afgelei:
• niesbui
• niesery
• niesgas
• niesmiddel
• niespoeier
• niesserig
Vertaling:
Engels: to sneeze
Nederlands: niezen, niesen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|