Leksikograaf Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
netbal
Afbreking: net•bal
Samestelling: net + bal
Selfstandige naamwoord: netbal
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sport vir meisies waarin twee spanne van sewe lede elk punte aanteken deur 'n bal deur 'n net wat aan 'n ring aan die bokant van 'n paal vas is (die korf) te gooi.
Gebruik:
• Netbal is in die Verenigde State as 'n variant van basketbal vir vroue ontwikkel.
• Sy hou nie van hokkie nie en speel liewer netbal.