nasionaal [boodskap #128756] |
Fri, 20 December 2019 06:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nasionaal
Afbreking: na•si•o•naal
Byvoeglike naamwoord: nasionaal
Attributief: nasionale
Partitief: nasionaals
Betekenis:
• Wat eie aan of tipies van 'n nasie is. Wat betrekking op 'n nasie (of by verlenging op 'n land) het.
Gebruik:
• Die professor het plaaslik, nasionaal en internasionaal gedoseer.
• Die biblioteek het ten doel om optimale toegang tot gepubliseerde dokumente, nasionaal en internasionaal, te bevorder.
Afgelei:
• Christelik-nasionaal
Verwant
• internasionaal
• nasionalisme
• nasionaliteit
Afkorting:
• nas.
Vertaling:
Engels: national
Nederlands: nationaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|