Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragstasie
kragstasie [boodskap #128744] Thu, 19 December 2019 05:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragstasie
Afbreking: krag•sta•sie
Samestelling: krag + stasie


Selfstandige naamwoord: kragstasie
Meervoud: kragstasies
Verkleinwoord: kragstasietjie
Meervoud van verkleining: kragstasietjies

Betekenis:
• 'n Plek waar energie van die een of ander vorm na elektrisiteit omgeskakel word en vir gebruik beskikbaar gemaak word.

Gebruik:
• Hierdie kragstasie verbrand steenkool vir die ontwikkeling van elektrisiteit.

Sinoniem:
• kragsentrale

Vertaling:
Engels: power station
Nederlands: krachtcentale, elektriciteitscentrale

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klad
Volgende onderwerp: kragsentrale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 16:36:14 UTC 2024