Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dinamo
dinamo [boodskap #128741] Wed, 18 December 2019 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dinamo
Afbreking: di•na•mo


Selfstandige naamwoord: dinamo
Meervoud: dinamo's
Verkleinwoord: dinamo'tjie
Meervoud van verkleining: dinamo'tjies

Betekenis:
• 'n Generator wat gelykstroom as uitset lewer.

Gebruik:
• Hy het 'n lig met 'n dinamo op sy fiets sodat hy in die aande kan ry.

Sinoniem:
• gelykstroomgenerator

Antoniem:
• gelykstroommotor

Verwant:
• alternator

Vertaling:
Engels: dynamo
Nederlands: dynamo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alternator
Volgende onderwerp: kneg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 16:29:14 UTC 2024