transformator [boodskap #128738] |
Wo, 18 Desember 2019 19:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
transformator
Afbreking: trans•for•ma•tor
Selfstandige naamwoord: transformator
Meervoud: transformatore, transformators
Verkleinwoord: transformatortjie
Meervoud van verkleining: transformatortjies
Betekenis:
• 'n Elektromagnetiese toestel wat mens toelaat om die spanning van 'n wisselstroom te verlaag of te verhoog.
Gebruik:
• Die transformator sal die potensiaalverskil na 'n veilige vlak omskakel sodat dit in die huis gebruik kan word.
Vertaling:
Engels: transformer, transformator
Nederlands: transformator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|