Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siklopies
siklopies [boodskap #128737] Wed, 18 December 2019 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
siklopies
Afbreking: si•klo•pies


Byvoeglike naamwoord: siklopies
Attributief: siklopiese

Betekenis:
• Soos 'n sikloop ('n reus met een oog).

Gebruik:
• Die man was siklopies en het met sy een oog na my geloer.

Sinoniem:
• eenogig
• kolossaal
• reusagtig

Vertaling:
Engels: cyclopean
Nederlands: cyclopisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kankerbos
Volgende onderwerp: transformator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 16:43:39 UTC 2024