swartgalligheid [boodskap #128733] |
Wed, 18 December 2019 16:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swartgalligheid
Afbreking: swart•gal•lig•heid
Samestelling: swartgallig + -heid
Selfstandige naamwoord: swartgalligheid
Meervoud: swartgallighede
Betekenis:
• Om somber en siniese te wees as stemming of persoonlikheidseienskap.
Gebruik:
• Sy swartgalligheid sal hom nêrens bring nie.
Sinoniem:
• melancholie
• bedruktheid
• swaarmoedigheid
• somberheid
• pessimisme
Vertaling:
Engels: pessimism
Nederlands: zwartgalligheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|