swartgallig [boodskap #128732] |
Wo, 18 Desember 2019 16:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swartgallig
Afbreking: swart•gal•lig
Samestelling: swart + gallig
Byvoeglike naamwoord: swartgallig
Vergrotende trap: swartgalliger
Oortreffende trap: swartgalligste
Attributief: swartgallige
Partitief: swartgalligs
Betekenis:
• Met 'n negatiewe en pessimisties uitsig.
Gebruik:
• As iemand altyd swartgallig is, is die lewe hel. [Spreuke 15:15]
Sinoniem:
• melancholies
• pessimisties
• somber
• swaarmoedig
Afgelei:
• swartgaligheid
Vertaling:
Engels: pessimistic, melancholic
Nederlands: zwartgallig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|