tjorts [boodskap #128725] |
Tue, 17 December 2019 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tjorts
Afbreking: tjorts
Uitspraak: /tʃɔrts/
Tussenwerpsel: tjorts
Betekenis:
• 'n Heildronk; drink op iemand se gesondheid.
• Uitroep van skrik of ontsteltenis.
Gebruik:
• Kom ons drink daarop. Tjorts!
• O tjorts! Ek het my sleutels in die kar toegesluit.
Vertaling:
Engels: cheers; oops
Nederlands: proost
Werkwoord: tjorts
Verlede tyd: het getjorts
Betekenis:
• 'n Windjie laat of erger.
Gebruik:
• 'n Voëltjie het op my kop getjorts.
Vertaling:
Engels: to fart, poop
Nederlands: veesten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|