spaarsamig [boodskap #128719] |
Di, 17 Desember 2019 18:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spaarsamig
Afbreking: spaar•sa•mig
Uitspraak: /spɑːr.sɑː.məχ/
Byvoeglike naamwoord: spaarsamig
Vergrotende trap: spaarsamiger
Oortreffende trap: spaarsamigste
Attributief: spaarsamige
Betekenis:
• Sodat iets nie gemors of verspil word nie.
Gebruik:
• Hy lewe spaarsamig.
• Sy spaarsamige manier van lewe het hom aansienlike rykdom besorg.
Antoniem:
• spandabelrig
Afgelei:
• spaarsamigheid
Vertaling:
Engels: thrifty, frugal
Nederlands: spaarzaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|