spaarvark [boodskap #128716] |
Tue, 17 December 2019 18:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spaarvark
Afbreking: spaar•vark
Samestelling: spaar + vark
Uitspraak: /ˈspɑːr.fark/
Selfstandige naamwoord: spaarvark
Meervoud: spaarvarke
Verkleinwoord: spaarvarkie
Meervoud van verkleining: spaarvarkies
Betekenis:
• Spaarbus in die vorm van 'n vark.
Gebruik:
• Hy gooi al sy munte in die spaarvark.
Sinoniem:
• spaarbus
Vertaling:
Engels: piggy bank
Nederlands: spaarvarken
Nota:
• Word hoofsaaklik in die verkleiningsvorm gebruik.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|