Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musikant
musikant [boodskap #128713] Ma., 16 Desember 2019 16:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26455
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Musikante
Musikante
musikant
Afbreking: mu•si•kant


Selfstandige naamwoord: musikant
Meervoud: musikante
Verkleinwoord: musikantjie
Meervoud van verkleining: musikantjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat musiek maak (skeppend of uitvoerend).

Gebruik:
• Die orkes se musikante oefen twee keer per week saam.

Sinoniem:
• musiekmaker
• musiekspeler
• musikus (in akademiese konteks)

Hiponiem:
• beroepsmusikant
• straatmusikant

Vertaling:
Engels: musician
Nederlands: muzikant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musiekskool
Volgende onderwerp: myn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Sep. 11 20:18:51 UTC 2026