Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musiekinstrument
musiekinstrument [boodskap #128711] Mon, 16 December 2019 16:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Musiekinstrumente
Musiekinstrumente
musiekinstrument
Afbreking: mu•siek•in•stru•ment
Samestelling: musiek + instrument


Selfstandige naamwoord: musiekinstrument
Meervoud: musiekinstrumente
Verkleinwoord: musiekinstrumentjie
Meervoud van verkleining: musiekinstrumentjies

Betekenis:
• Voorwerp waarmee mens mooi klanke maak; instrument waarop mens speel om musiek voort te bring.

Gebruik:
• Wat is jou gunsteling musiekinstrument?

Hiponiem:
• doedelsak
• drom
• fluit
• harp
• kitaar
• klavier
• konsertina
• mandolien
• mondfluitjie
• orrel
• ramkietjie
• saksofoon
• tamboeryn
• trekklavier
• trompet
• viool

Verwant:
• blaasinstrument
• slaginstrument
• snaarinstrument
• strykinstrument
• klawerbordinstrument
• tokkelinstrument

Vertaling:
Engels: musical instrument
Nederlands: muziekinstrument

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mus
Volgende onderwerp: musiekskool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 16:17:54 UTC 2024