wilg [boodskap #128703] |
Sun, 15 December 2019 15:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wilg
Afbreking: wilg
Uitspraak: /vəlχ/
Selfstandige naamwoord: wilg
Meervoud: wilge
Verkleinwoord: wilgie
Meervoud van verkleining: wilgies
Betekenis:
• 'n Bladwisselende boom van die genus Salix wat in waterryke gebiede aard.
Gebruik:
• Die wilg is ideaal vir gebruik as 'n fokuspunt en in areas wat klam is.
Sinoniem:
• wilger
• wilgerboom
• treurboom
Vertaling:
Engels: willow
Nederlands: wilg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|