menslik [boodskap #128686] |
Sat, 14 December 2019 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
menslik
Afbreking: mens•lik
Byvoeglike naamwoord: menslik
Vergrotende trap: mensliker
Oortreffende trap: menslikste
Attributief: menslike
Betekenis:
• Soos die mens nou maar is; om te maak soos alle mense soms maak.
• Goed vir die medemens.
Gebruik:
• Dis menslik om kwaad te word.
• As hulle menslik opgetree het, sou daar nie soveel gesterf het nie.
Antoniem:
• nie-menslik
• onmenslik
Vertaling:
Engels: human; humanely
Nederlands: menselijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|