Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Papgeslaan 'n tronke?
Re: Papgeslaan 'n tronke? [boodskap #11772] Wed, 10 December 1997 00:00
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: December 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Wed, 10 Dec 1997 09:49:25 +0100, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >
>> ****************************
>>
>>
>>
>> Desember 07, 1997
>>
>> WVK-verhoor oor ANC-strafkampe 'sinneloos'>>
>
> En as PW WVK toe was, kon hy dieselfde uitspraak gekry het wat sy
> dinge betref.
>
> Ook: Sover ek weet was daar reeds twee openbare ondersoeke oor die
> kamp-stories. Die een was deur die IVP befonds en gedryf. Die ander
> een deur die ANC self.

Die IVP het ANC strafkampe bedryf? OK as jy so sê :) curiouser and
curiouser!!!

> Albei was openbaar en hul dokumente is beskikbaar.
>
> Wat van ten minste een goeie een openbare ondersoek oor PW en die
> Staatsveiligheidsraad?
>
> Siende dat hy weier om WVK toe te gaan.
>
> Oor die WVK in die bree, die kommissie het in die afgelope jaar
> werkwaardige erkenning verwerf in die tradisioneel Afrikaanse
> gemeenskap. Dit is nadat dit aanvanklik verwerp was.

DIs nou totdat Trevor en die ANC Kabal sommer net so sonder verdere
ondersoeke vrygeskeld is. Terwyl ou regime mense (en Winnie) aan
vyandige ondervraging onderwerp is, en ANC gesindes met kid-gloves
behandel is! Erkenning - ga!

> En word die demokratiese proses gebou.

Nie as jy verskilende maatstawwe vir verskillende groepe gebruik nie. Al
jou voorbeelde is van groepe wat in die ANC se slegte boekies is -
Winnie inkluis. SO wat sê dit nou eintlik. Die WVK moes bo verdenking
gebly het - dan sou mense dit aanvaar het. Nou word dit maar net gesien
as nog een van die ANC-regering se komitees...

Cheers
Lou
Re: Papgeslaan 'n tronke? [boodskap #11773 is 'n antwoord op boodskap #11772] Wed, 10 December 1997 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Dec 1997 09:49:25 +0100, "Leendert van Oostrum"
wrote:

[/color]
> ****************************
>
>
>
> Desember 07, 1997
>
> WVK-verhoor oor ANC-strafkampe 'sinneloos'>>

En as PW WVK toe was, kon hy dieselfde uitspraak gekry het wat sy
dinge betref.

Ook: Sover ek weet was daar reeds twee openbare ondersoeke oor die
kamp-stories. Die een was deur die IVP befonds en gedryf. Die ander
een deur die ANC self.
Albei was openbaar en hul dokumente is beskikbaar.

Wat van ten minste een goeie een openbare ondersoek oor PW en die
Staatsveiligheidsraad?

Siende dat hy weier om WVK toe te gaan.

Oor die WVK in die bree, die kommissie het in die afgelope jaar
werkwaardige erkenning verwerf in die tradisioneel Afrikaanse
gemeenskap. Dit is nadat dit aanvanklik verwerp was.

In die bree het die kommissie tot dusver ook werkwaardig daarin
geslaag om die deksel op te lig oor wat in die apartheidstyd gebeur
het. Sonder die kommissie sou baie, baie dinge eenvoudig toegesmeer
gewees het.
Sien vanoggend bv vir die eerste keer wie presies dit was wat Steve
Biko, Leendert se held, doodgeslaan het.
Dit uit die getuienis van polisiemanne van destyds wat getuies was en
dit nie toe nie en nou ook nie goedgekeur het nie.

In die proses is versoening ook beslis aangehelp.

Die jongste hoe profiel-aktiwiteit van die kommissie was die ondersoek
na Winnie. As die betrokke ondersoek en aanhoring nie gedoen was nie,
sou n baie belangrike bousteen in die samestelling van die verlede en
die bou van die toekoms weg gewees het.

Net soos die bree bevolking moet weet wie Biko doodtgemaak het, moet
hulle ook weet wat Winnie gedoen het. Dit het onder meer ook die
newe-effek wat dit impak op haar baie sterk politieke ambisies.

Omdat dit nie Marthinus was wat aan die mense vertel het wat Winnie is
nie, maar omdat inligting oor haar in n proses met integriteit en uit
getuienis, stellings en pleidooie van mense in die "struggle" uitgekom
het, word dit waarskynlik aanvaar.

En word die demokratiese proses gebou.
Re: Papgeslaan 'n tronke? [boodskap #11774 is 'n antwoord op boodskap #11772] Wed, 10 December 1997 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Dec 1997 13:52:07 +0100, "Leendert van Oostrum"
wrote:

>

Laaste twee was ondersoek deur die WVK.

agter geslote deure oorweeg en toegestaan is?>>[/color]

Wanneer is dit aangekondig dat Viljoen s'n geweier is?
En watter redes is gegee?

En word die demokratiese proses gebou.
>
> Skuus. Ek lewer gewoonlik nie kommentaar op tikfoute nie, maar jy bedoel
> seker "geknou"!>>

Nee Leendert. Gebou. Soos dit nog nooit in SA gedoen was nie.
Die wat nie wil sien nie, sal nie sien nie.

Ek wonder wat sou gebeur het as die nuusgroep met jy en At en Hjalmar
as ANC of PAC ondersteuners in 1985 bedryf kon gewees het?

Kan jy onthou hoe die kommissie van ondersoek na die inligtingskandaal
eensklaps toegemaak en geeindig is die oomblik toe Connie Mulder uit
die pad was?
Re: Papgeslaan 'n tronke? [boodskap #11775 is 'n antwoord op boodskap #11772] Wed, 10 December 1997 00:00 Na vorige boodskap
FanTim[2]  is tans af-lyn  FanTim[2]
Boodskappe: 14
Geregistreer: December 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek raak nie maklik omgekrep nie maar Ferdi doen op hierdie stadium 'n goeie
job om my daar te kry.

Ferdi, watter % van afrikaans sprekendes ondersteun dan nou die wvk? en
hoe is hierdie syfers bepaal? Hoekom lyk dit dan nou vir my so al asof die
ou NP manne "gegrind" word terwyl die ANC outjies so liggies op die kneukels
geraps word en dan vergewe is?
Re: Papgeslaan 'n tronke? [boodskap #11776 is 'n antwoord op boodskap #11772] Wed, 10 December 1997 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Wed, 10 Dec 1997 09:49:25 +0100, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >
>> ****************************
>>
>>
>>
>> Desember 07, 1997
>>
>> WVK-verhoor oor ANC-strafkampe 'sinneloos'>>
>
> En as PW WVK toe was, kon hy dieselfde uitspraak gekry het wat sy
> dinge betref.
>
> Ook: Sover ek weet was daar reeds twee openbare ondersoeke oor die
> kamp-stories. Die een was deur die IVP befonds en gedryf. Die ander
> een deur die ANC self.
> Albei was openbaar en hul dokumente is beskikbaar.

Nee. Die ANC s'n is slegs gedeeltelik openbaargemaak.

>
>
> Wat van ten minste een goeie een openbare ondersoek oor PW en die
> Staatsveiligheidsraad?
>
> Siende dat hy weier om WVK toe te gaan.
>
> Oor die WVK in die bree, die kommissie het in die afgelope jaar
> werkwaardige erkenning verwerf in die tradisioneel Afrikaanse
> gemeenskap. Dit is nadat dit aanvanklik verwerp was.

Sê wie?

>
> In die bree het die kommissie tot dusver ook werkwaardig daarin
> geslaag om die deksel op te lig oor wat in die apartheidstyd gebeur
> het. Sonder die kommissie sou baie, baie dinge eenvoudig toegesmeer
> gewees het.
> Sien vanoggend bv vir die eerste keer wie presies dit was wat Steve
> Biko, Leendert se held, doodgeslaan het.
> Dit uit die getuienis van polisiemanne van destyds wat getuies was en
> dit nie toe nie en nou ook nie goedgekeur het nie.
>
> In die proses is versoening ook beslis aangehelp.
>
> Die jongste hoe profiel-aktiwiteit van die kommissie was die ondersoek
> na Winnie. As die betrokke ondersoek en aanhoring nie gedoen was nie,
> sou n baie belangrike bousteen in die samestelling van die verlede en
> die bou van die toekoms weg gewees het.
>
> Net soos die bree bevolking moet weet wie Biko doodtgemaak het, moet
> hulle ook weet wat Winnie gedoen het. Dit het onder meer ook die
> newe-effek wat dit impak op haar baie sterk politieke ambisies.
>
> Omdat dit nie Marthinus was wat aan die mense vertel het wat Winnie is
> nie, maar omdat inligting oor haar in n proses met integriteit en uit
> getuienis, stellings en pleidooie van mense in die "struggle" uitgekom
> het, word dit waarskynlik aanvaar.

Die Quatro? en die Kerkstraatbom? en die halsnoermoorde?

En hoe gebeur dit dan dat Modise amnestie ontvang vir 'n aansoek wat
nie-spesifiek opgestel is op presies dieselfde wyse as wat Viljoen syne wou
opstel, maar gewyer is? En nog 36 ander ANC's wie se soortgelyke aansoeke
agter geslote deure oorweeg en toegestaan is?

> En word die demokratiese proses gebou.

Skuus. Ek lewer gewoonlik nie kommentaar op tikfoute nie, maar jy bedoel
seker "geknou"!
Vorige onderwerp: julle is almal katterig en vevelig
Volgende onderwerp: Re: Gloudina & Hjalmar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 19:29:39 UTC 2024