mat [boodskap #128675] |
Fri, 13 December 2019 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mat
Afbreking: mat
Selfstandige naamwoord: mat
Meervoud: matte
Verkleinwoord: matjie
Meervoud van verkleining: matjies
Betekenis:
• 'n Dikkerige stuk materiaal wat op die vloer lê en waarop 'n mens loop; vloerbedekking.
Gebruik:
• Die mat is vuil en moet gewas word.
Spreekwoord:
• Deur die mat val. [Iets/iemand misluk/faal.]
Afgelei:
• deurmat
• hangmat
• sitkamermat
• vloermat
• voetmat
Vertaling:
Engels: carpet, rug
Nederlands: mat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|