Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mak
mak [boodskap #128664] Vr, 13 Desember 2019 06:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20800
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mak
Afbreking: mak


Byvoeglike naamwoord: mak
Vergrotende trap: makker
Oortreffende trap: makste
Attributief: mak
Intensief: hondmak, skaapmak

Betekenis:
• Getem en nie meer wild nie; aan mense gewoond en onderdanig.

Gebruik:
• Die besoekers kon die mak leeu in die dieretuin vryf en voer.

Spreekwoord:
• Baie mak skape gaan in een kraal. [Vredeliewende mense kan maklik saamwoon.]

Vergelyking:
• So mak soos 'n lam.

Antoniem:
• wild

Afgelei:
• makmaak

Vertaling:
Engels: tame, obedient
Nederlands: mak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maer
Volgende onderwerp: makeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 07:11:45 MGT 2024