regterkant [boodskap #128654] |
Thu, 12 December 2019 06:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regterkant
Afbreking: reg•ter•kant
Samestelling: regter + kant
Selfstandige naamwoord: regterkant
Meervoud: regterkante
Verkleinwoord: regterkantjie
Meervoud van verkleining: regterkantjies
Betekenis:
• Wat regs is; aan die teenoorgestelde kant van jou liggaam waar jou hart sit.
Gebruik:
• Die linkerbrein beheer beweging aan die regterkant van die liggaam, terwyl die regterbrein die linkerkant beheer.
Antoniem:
• linkerkant
Afgelei:
• regterkantse
• regterkantste
Vertaling:
Engels: right side, right-hand side
Nederlands: rechterkant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|