liggaamsdeel [boodskap #128651] |
Wed, 11 December 2019 18:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
liggaamsdeel
Afbreking: lig•gaams•deel
Samestelling: liggaam + -s- + deel
Selfstandige naamwoord: liggaamsdeel
Meervoud: liggaamsdele
Verkleinwoord: liggaamsdeeltjie
Meervoud van verkleining: liggaamsdeeltjies
Betekenis:
• 'n Deel van 'n mens of dier se lyf, soos die kop, nek, arm, hand, vinger, been, voet of toon.
Gebruik:
• Moenie dat 'n enkele liggaamsdeel van julle ooit in diens van die sonde staan nie. [Romeine 6:13]
Vertaling:
Engels: body part, limb, member
Nederlands: lichaamsdeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|