Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » legende
legende [boodskap #128632] Di., 10 Desember 2019 14:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24473
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
legende
Afbreking: le•gen•de


Selfstandige naamwoord: legende
Meervoud: legendes
Verkleinwoord: legendetjie
Meervoud van verkleining: legendetjies

Betekenis:
• 'n Storie oor helde of belangrike mense wat oorvertel word; volksoorlewering.
• 'n Persoon wat baie bekend is.

Gebruik:
• Daar is talle legendes van dapper helde uit die Boereoorlog.
• Kallie Knoetze is 'n legende in die bokswêreld.

Vertaling:
Engels: legend
Nederlands: legende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pagina
Volgende onderwerp: leidraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Feb. 21 18:59:34 UTC 2026