leeuwyfie [boodskap #128630] |
Tue, 10 December 2019 07:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leeuwyfie
Afbreking: leeu•wy•fie
Samestelling: leeu + wyfie
Selfstandige naamwoord: leeuwyfie
Meervoud: leeuwyfies
Betekenis:
• 'n Vroulike leeu, sonder maanhare op sy kop.
Gebruik:
• Die leeuwyfie beskerm haar welpies tee gevare.
Antoniem:
• leeumannetjie
Vertaling:
Engels: lioness
Nederlands: leeuwin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|