| leeumannetjie [boodskap #128629] |
Di., 10 Desember 2019 07:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Leeumannetjie en -wyfie.
leeumannetjie
Afbreking: leeu•man•ne•tjie
Samestelling: leeu + mannetjie
Selfstandige naamwoord: leeumannetjie
Meervoud: leeumannetjies
Betekenis:
• 'n Manlike leeu, gewoonlik met 'n bos maanhare op sy kop.
Gebruik:
• Die leeumannetjie is die koning van die diereryk.
Antoniem:
• leeuwyfie
Verwant:
• kraagmannetjie
Vertaling:
Engels: male lion
Nederlands: leeuwmannetje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|