leen [boodskap #128622] |
Mon, 09 December 2019 07:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leen
Afbreking: leen
Werkwoord: leen
Verlede tyd: het geleen
Betekenis:
• Om iets wat aan iemand anders behoort met toestemming te gebruik.
• Om moontlik te maak.
Gebruik:
• Kan ek jou uitveër leen?
• Die mooi weer leen hom tot 'n piekniek vandag.
Antoniem:
• teruggee
Afgelei:
• lener
• lenery
• uitleen
Vertaling:
Engels: to lend to, borrow from; to lend itself to
Nederlands: lenen
Xhosa: boleka
Nota:
• Moenie "leen" met "leun" of "leuen" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|