leë [boodskap #128621] |
Mon, 09 December 2019 06:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leë
Afbreking: le•ë
Byvoeglike naamwoord: leeg
Vergrotende trap: leër
Oortreffende trap: leegste
Attributief: leë
Intensief: dolleeg
Betekenis:
• Attributiewe vorm van leeg. Sonder inhoud.
Gebruik:
• Die leë dam kort water.
Antoniem:
• vol
Vertaling:
Engels: empty
Duits: lege
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|