leeg [boodskap #128620] |
Ma, 09 Desember 2019 06:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leeg
Afbreking: leeg
Uitspraak: /lɪəχ/
Byvoeglike naamwoord: leeg
Vergrotende trap: leër
Oortreffende trap: leegste
Attributief: leë
Partitief: leegs
Intensief: dolleeg
Betekenis:
• Met niks daarin nie; sonder inhoud.
Gebruik:
• My beker is leeg, kan ek nog koffie kry?
Spreekwoord:
• Sy glas loop leeg. [Na aan die einde van sy lewe.]
Antoniem:
• vol
Afgelei:
• leeglê
• leegloop
• leegmaak
• leegpomp
Vertaling:
Engels: empty, vacant, void
Nederlands: leeg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|