langsaan [boodskap #128616] |
Sun, 08 December 2019 17:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
langsaan
Afbreking: langs•aan
Samestelling: langs + aan
Bywoord: langsaan
Betekenis:
• Teenaan of baie naby iets anders; naas; naburig; aan die kant van.
Gebruik:
• Gaan leen bietjie suiker langsaan.
Vertaling:
Engels: next door
Nederlands: ernaast
Voorsetsel: langsaan
Betekenis:
• Teenaan of baie naby iets anders; naas; aan die kant van.
Gebruik:
• Die kafee is langsaan die slaghuis.
Vertaling:
Engels: next to
Nederlands: ernaast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|