Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
krieket
Afbreking: krie•ket
Uitspraak: /ˈkrikət/
Selfstandige naamwoord: krieket
Meervoud: –
Betekenis:
• Opelugspel wat deur elf spelers per span op 'n groot veld met 'n bal, kolf en paaltjies gespeel word.
Gebruik:
• Twintig20 (afgekort T20) is 'n vorm van krieket waar twee spanne elk 20 boulbeurte kry om so vinnig as moontlik soveel lopies as moontlik te slaan.