skrap [boodskap #128594] |
Sat, 07 December 2019 13:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skrap
Afbreking: skrap
Werkwoord: skrap
Verlede tyd: het geskrap
Teenwoordige deelwoord: skrappende
Betekenis:
• 'n Streep deur iets trek; doodtrek; uitkrap.
• Om te verwyder; uit te vee.
Gebruik:
• Skrap eerder die woord en dui die korrekte spelling langs die kant aan.
• Die inskrywing voldoen nie aan die standaarde wat ons stel nie, en sal gevolglik verbeter of geskrap moet word.
Sinoniem:
• kanselleer
• terugtrek
Vertaling:
Engels: to scratch, cross out; to delete, remove, erase, cancel
Nederlands: schrappen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|